Rovic Leers
Cape Town +27(0)21 907-1700
Johannesburg +27(0)11 396-6200
Pietermaritzburg +27(0)33 346-2727

News

HTA vier die Hexvallei se 40ste blokkompetisie (2016-02-12)

Vanjaar se wenners van die HTA (Hexvallei Tafeldruifvereniging) se jaarlikse blokkompetisie is op 29 Januarie 2016 by die gesellige blokkompetisie-funksie bekend gemaak. Die blokkompetisie word jaarliks aangebied;  produsente skryf hulle beste wingerdblokke in vir die kompetisie en dit word dan deur ‘n onafhanklike paneel tafeldruifdeskundiges beoordeel. 

Read more

Krone claims Crown (2016-02-11)

The Premos mobile pelleting unit by Krone was regarded by many as the most exciting new product at Agritechnica 2015. 
 

Read more

Boer van die jaar 2015 (2015-11-30)

Rovic Leers Congratulates the winners of the Farmer of the Year 2015

Congratulations to the following:

Mr Piet Karsten – Farmer of the year 2015

Prof Ben Cousins – Agriculturist of the year 2015

Ms Gugu Mlipha – New entrant to commercial farming 2015

 

Read more

New ranges at NAMPO 2015 (2015-03-18)

NAMPO is a great platform to network and stay ahead of the
latest trends and developments in the industry. Willie Human
of Rovic Leers reveals what to look forward to this year.

SHOW HIGHLIGHTS
   • The impressive Kuhn Dominator, Excelerator and In-line Ripper
   • The new Krone Fortima baler that replaces the Round Pack 1250
   • The Rovic 10 000 L lime or manure spreader

Read more

Jump Start 2015 - Best of the Best (2015-03-09)

See the finalists and the winners of the Rovic Leers Cape Town Area Dealerships in the following categories:

1 - Best Workshop for 2014

2 - Best Spares for 2014

3 - Best Marketer for 2014

4 - Best Dealership for 2014

Read more

Dit is nou hoe 'n mens 'n Voëlverskrikker wen... (2015-03-09)

Pierre en Pieter Joubert by hul eerste prys, naamlik Rovic Leers se Guardian Voëlverskrikker, geborg deur J.P Brand Trekkerdienste en Rovic Leers.

Read more

Krone Fortima eats McHale (2015-03-09)

Krone Fortima Round Baler competes with speed and density with the McHale. See results for yourself

Read more

Spreaders, Spray Equipment, Planters & Ground Engaging Equipment at work (2014-12-04)

The Swartland Sprayer and spreader day on 3 Desember 2014 at Kanolskop, Moorreesburg was a huge success.
Thank you to everyone who joined us on this day.

Read more

Want to increase your profitability with baling? (2014-11-12)

Do you want to increase your profitability with baling? Do you need to manage large quantities of crop under time pressure?

Read more in this article

Read more

Kuhns MFG Bale Accumulator (2014-03-27)

In die Wes Kaap bly die vraag na klein vierkantbaaltjies, veral onder perdetellers, groot.  Die voor die hand liggende redes is natuurlik die bergings opsies tot hulle beskikking en hantering wat nie gemeganiseer is nie.
Daar is ‘n vraag na my produk, maar hoe gemaak as ek die produk en die koper het, maar arbeid om die produk te hanteer veroorsaak dat die winsgewendheid inkort.  Die oplossing is natuurlik om te meganiseer!  

Read more

Rovic Planters (2014-03-27)

Elke boer weet dat in planttyd word daar nie gespeel nie, en om optimaal die saad in die grond te kry het jy die regte toerusting nodig. Rovic Leers verskaf vandag ‘n volledige reeks planters om aan elke boer se behoeftes te voldoen. Bo en behalwe die standaardgrotes van 12ry, 16ry en 24ry, vervaardig Rovic Leers ook planters met unieke ry-spasiërings volgens ons kliënt se behoeftes.

Read more

ROVIC LEERS 2014 National Training (2014-03-27)

ROVIC LEERS 2014 National Training
Dates: 10 – 12 Feb 2014

Read more

ROVIC LEERS New Product Releases (2014-03-27)

ROVIC LEERS introduces the following range of  products: 
Kuhn:
Dung Spreaders
Variable Rate Precision Fertilizer Spreader
Krone:
Krone Big Pack 1290 HDP XC HS
Krone Fortima
Rovic:
Rovic Maize Planter
Rovic Chain Cassette Spreader

Read more

Jump Start 2014 (2014-03-26)

Dit het reeds ‘n instelling geword dat Rovic Leers Kaapstad jaarliks ‘n handelaars byeenkoms aanbied.Rovic Leers Kaapstad is baie opgewonde hieroor en bedank elke persoon wat teenwoordig was.Vanjaar is daar op ‘n reeks toerusting uit die Kuhn stal gefokus met die oog op die toevoeging daarvan tot die Rovic Leers reeks of die verbetering van ons markaandeel op die betrokke stuk toerusting. Ons was bevoorreg om die Uitvoer Bestuurder van Kuhn, Dominique Nicolas en een van Kuhn Audureau se Produk Bestuurders, Gabrielle Thierry hier te hê.  Beide die here het verskeie aanbiedings gedoenTydens die gesellige aandete is ook vir die eerste keer troefees in vier afdelings toegeken.  Die beste prestasie as onderdele, werkwinkel, bemarker asook die handelaar van die jaar vir 2013 is aangewys.

Read more

Service Distribution

Area Map Rovic Leers products have service centers across South Africa and certain African regions.

View our map

Find a Parts Manual

Rovic Leers products have part manuals freely available for all customers

View Parts Catalogue

Subscribe to our newsletter


Secure Login

Log in