Rovic Leers
Cape Town +27(0)21 907-1700
Johannesburg +27(0)11 396-6200
Pietermaritzburg +27(0)33 346-2727

Dit is nou hoe 'n mens 'n Voëlverskrikker wen... (2015-03-09)


Baie geluk aan Pierre Joubert en sy seun Pieter Joubert van Pieter Joubert Buffelskraal in De Doorns met hul eerste prys in die Hexvallei Tafeldruiwe Assosiasie se Blokkompetisie.
Foto: Pierre en Pieter Joubert by hul eerste prys, naamlik Rovic Leers se Guardian Voëlverskrikker, geborg deur J.P Brand Trekkerdienste en Rovic Leers.



Back